Afrikaans Webwerf - Slimkop - Vrae + Antwoorde = Kennis!

 
Afrikaans  Webwerf - Slimkop - Vrae + Antwoorde = Kennis!

Listing Details

Name:
Afrikaans Webwerf - Slimkop - Vrae + Antwoorde = Kennis!
Description: 
Ons is Slimkop. Ons wil dit maklik maak vir u om vrae te vra in u moedertaal en antwoorde te ontvang in u moedertaal. Daarom staan ons by ons slagspreuk: Vrae + Antwoorde = Kennis. Die webwerf word gedryf deur die bydra van kennis van elke individu wat daaraan deelneem. Daar is geen fooi om aan die webwerf te behoort nie en ons promoveer 'n lekker, ontspanne atmosfeer waar u gerus kan oplees, vrae vra, vrae beantwoord en jouself geniet. As u ons direk wil kontak met enige algemene vrae oor die webwerf, voorstelle ens. kan u dit doen deur middel van ons e-pos: webmeester@slimkop.com Ons sien uit om al julle Slimkoppe se bydraes te ontvang!
Average Editor Rating: 
0
Average User Rating: 
0


Login or Register to be the first person to review this entry!

Category: